Merwelene van der merwe biography of abraham



Merwelene van der merwe biography of abraham franklin!

Abraham H. de Vries

Abraham Hermanus de Vries (9 Februarie 1937- 23 Augustus 2024) was 'n Afrikaansekortverhaalskrywer.[1][2][3] Hy word as een van die voorste eksponente in die Afrikaanse kortprosa beskou, veral in sy generering van nuwe betekenismoontlikhede in die struktuur van sy korter tekste.

Merwelene van der merwe biography of abraham

  • Merwelene van der merwe biography of abraham lincoln
  • Merwelene van der merwe biography of abraham franklin
  • Merwelene van der merwe photography
  • Merwelene van der merwe biography of abraham maslow
  • Sy oeuvre moet gelees word binne die raamwerk van nie alleen 'n postmodernistiese kompleksiteit en dubbelsinnigheid nie, maar ook kultuurhistories as een van die Sestigers.

    Hy skryf ook die spanningsverhale onder die skuilnaam Thys van der Vyver.

    Lewe en werk

    [wysig | wysig bron]

    Vroeƫ lewe en opleiding

    [wysig | wysig bron]

    Abraham Hermanus de Vries is op 9 Februarie1937[4] op Winkelplaas in die huis Volmoed (Winkelplaas het vyf opstalle) naby Ladismith in die Klein Karoo gebore.[5] Hy het een suster, Hester.

    Sy moeder sterf tydens die bevalling en vir die eerste nege maande van sy lewe bly hy op die buurplaas Voorbaat by sy o